Organiese sintese

Voorbeeld van organiese sintese

Organiese sintese is 'n spesiale tak van chemiese sintese en handel oor die opsetlike konstruksie van organiese verbindings.[1] Organiese molekule is dikwels meer kompleks as anorganiese verbindings, en die sintese daarvan het ontwikkel tot een van die belangrikste takke van organiese chemie.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named AustralianJournal

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search